Sorteer by:
| Besprekings | Replies | Nuutste Aktiwiteit |
|---|---|---|
Kan ek PADLANGS in my kleingroep gebruik?Mag ek die kursusse gebruik? Sekerlik - dis ideaal daarvoor! Maar ons het 'n paar reëls, en ek lys dit hieronder: AAN DIE KLEINGROEPLEIER:… Begin deur Jimi le Roux |
0 | Aug 15, 2008 |
Hoekom vra julle geld - a nee a!Die eenvoudige waarheid is dat die rekeninge einde van die maand betaal moet word anders bestaan PADLANGS volgende maand nie meer nie. Wie… Begin deur Jimi le Roux |
0 | Jul 7, 2008 |
Kan ek PADLANGS versprei en aanhaal?Hier is ons beleid.... in beginsel JA ASSEBLIEF, maar daar is 'n MAAR... Stuur PADLANGS oordenkings gerus aan waar dit mense sal help en b… Begin deur Jimi le Roux |
0 | Jul 7, 2008 |
Hoe maak ek die meeste van PADLANGS?(1) Vind of skep 'n oomblik van stilte. PADLANGS gaan so uit dat jy teen ongeveer 08:00 jou dag daarmee kan begin. (2) Lees die gedeelte u… Begin deur Jimi le Roux |
0 | Jul 7, 2008 |
Ek wil nie meer PADLANGS ontvang nie!Dit gebeur hoor.... Jy het belangstelling verloor... nee ernstig, jy gaan 'n ander e-pos kry, jy gaan op vakansie, ens. Ek weet... Gaan so… Begin deur Jimi le Roux |
0 | Jul 7, 2008 |
As jy probleme met die ontvangs van jou oordenkings ervaar...1. PADLANGS KOM NIE ELKE DAG NIE....Padlangs verskyn net van Maandag tot Vrydag. Ons sluit ook tydens die lang vakansies Jun/Jul en Desembe… Begin deur Jimi le Roux |
0 | May 30, 2008 |
© 2012 Created by Jimi le Roux.
Aangedryf deur
.