Let op dat ons 'n ADDISIONELE PADLANGS lys het. Ons verkies by verre dat jy op ons hooflys (hoofblad op die GEEL SKAKEL) inskryf. Daardie (MailerMailer) lys is mooier geformateer en bevat ons notas en aankondigings. SLEGS as jy nie regkom op daardie lys nie - jou e-pos word bv. geblokkeer, kan jy probeer om jou naam op hierdie (Feedburner) lys te sit. Spam bly maar 'n groot probleem en ons probleem spesifiek is Spam-filters. Ons pos word soms blokkeer - daarom is dit nuttig om mense op 'n alternatiewe lys te kan sit.
Sterkte - laat weet ons asb. as jy nie regkom nie!
KLIEK OP DIE ONDERSTAANDE SKAKEL - DANKIE!
Subscribe to Padlangs oordenkings - Jimi le Roux by Email
Tags:
© 2012 Created by Jimi le Roux.
Aangedryf deur
.