Jimi  le Roux

spiritual coaching | life coaching


Die Ons Vader is Jesus se kursus oor gebed

 

Die Ons Vader-kursus is 'n wonderlike deurbeweeg deur die Here se Gebed. Ons gaan stadig en lê klem op elke enkele gedagte. Onthou, die dissipels het gevra: "Here, leer ons bid", en toe het die Here Jesus hulle hierdie gebed geleer. Mens kan maar sê dit is Jesus se HELE kursus oor gebed! Daarom is alles in die gebed belangrik: die aanhef, die vloei en volgorde, die sewe appelasies. Dis soos Jesus self gebid het.  Leer om ook so te bid!  Ons dek in ons kursus die volgende aspekte:

 

Inhoud


1. Wat is gebed?
2. Die vloei van die Ons Vader
3. "Ons"
4. "Vader"
5. Wat in die hemel is
6. Laat U Naam
7. geheilig word...
8. U Koninkryk kom...
9. U wil geskied...
10. vandag.. ons dag se brood
11. vergewe ons ons skulde
12. lei ons nie in versoeking
13. verlos ons van die Bose
14. Aan u kom toe...
15. Amen.

 

Kursusse word weekliks per e-pos uitgestuur aan die PADLANGS vennote wat daarvoor ingeskryf is. Dit is Christelike selfstudie-kursusse en bedoel vir geestelike groei. Daar is geen eksamens of assessering nie, en ook geen akkreditasie of sertifikaat nie.

 

Vir VOLLE inligting oor kursusbydraes en -reëls, kliek hier
Vir 'n oorsig oor AL ONS KURSUSSE, kliek hier
Om aan ons te skryf, kliek hier

Skryf vir hierdie kursus in op die hoofblad met die BLOU SKAKEL


Kyk gerus deur die eerste dele deur op die grafika hieronder te kliek of laai dit af by die skakels heel onder aan hierdie bladsy.


Views: 44

Attachments:

Antwoorde op hierdie bespreking is gesluit

© 2012   Created by Jimi le Roux.   Aangedryf deur .

Jimi le Roux-wapens  |  Report an Issue  |  Terms of Service