Ek is 'n Suid-Afrikaanse predikant met 35 jaar ervaring in die bediening.

My boeke is beskikbaar by CUM-boekwinkels en elders. Wat 'n voorreg!

Ek is 'n gekwalifiseerde berader en lewensbegeleier (life coach). 

Ek volg Jesus.

Ek is lief vir vreeslik baie dinge...  

Byvoorbeeld, ek hou daarvan as dinge harmonieus is en rangskik gekleurde dinge dadelik in die kleure van die reënboog - soos dit hoort :-)

Jimi le Roux 

Ns.

As jy regtig meer wil lees, kan jy die skakels hieronder kliek.


Meer inligting oor Jimi

Waar staan ek nou geestelik? Kliek hier

Padlangs agtergrond en my hart... Kliek hier

Jimi: Berading en begeleiding - Kliek hier

Jimi: Curriculum Vitae - Kliek hier

Jimi: Referente - Kliek hier

Jimi se boeke - Kliek hier

Jimi op Facebook (oordenkings en ander inhoud) - Kliek hier

Kontak Jimi gerus vir beraad, begeleiding of konsultasie

Jimi doen troues - Kliek hier

    Gebruik gerus die Kontak-vorm.