Maak 'n KREDIETKAART-bydrae van enige plek ter wêreld


Maak 'n KREDIETKAART-bydrae van enige plek ter wêreld

Kredietkaartbydraes plaaslik of internasionaal

Credit card contributions (MasterCard or Visa), local or international - please select one of the following monthly options. For other amounts or once-off contributions please let us know.

Jy kan eenvoudig en vinnig bydraes maak deur jou kredietkaart te gebruik. Enige MasterCard of Visa sal werk, plaaslik of internasionaal. Kliek doodgewoon op die toepaslike Subscribe Now knoppie hieronder en voorsien jou besonderhede. 'n PIN-nommer sal na jou selfoon gestuur word. Dit is al. Onthou om ons ook te laat weet watter kursus jy wil hê!

Baie dankie, dit word baie waardeer!

LET WEL
1. As jy 'n ander bedrag wil bydra (as wat gemeld is), kies asb. die basiese keuse en laat weet ons dan hoeveel afgetrek moet word.
2. As jy EENMALIG wil bydra, oefen asb. 'n keuse uit en laat weet ons dis eenmalig. Geen verdere aftrekkings sal gemaak word nie.
3. Jy kan ook 'n PayFast-profiel opstel, waarmee jy jou transaksies kan bestuur, bv. om jou kaart te verander of jy bydraes te kanselleer.
4. As jy jou bydrae wil kanselleer kan jy dit op jou PayFast-profiel doen of bloot aan ons skryf. Dit sal onmiddelik gestaak word.
5. Payfast is 'n geregistreerde finansiële diensverskaffer, wat 'n veilige geënkodeerde diens verskaf. Sien hulle webruimte vir volle besonderhede.

Om R150 per maand by te dra - KLIEK HIER

Om R200 per maand by te dra - KLIEK HIER

Om R250 per maand by te dra - KLIEK HIER

Om R450 per maand by te dra - KLIEK HIER

Om R650 per maand by te dra - KLIEK HIER

.