Luister na ons oordenkings!


Luister na ons oordenkings!

Ons oordenkings is ook daagliks beskikbaar in klankformaat!

Olga Visser Millard lees ons oordenkings professioneel voor en plaas dit daagliks op ons Facebook-blad, asook op 'n WhatsApp-groep. Sy het 'n drama-agtergrond, was 'n hoof in die onderwysdepartement van Namibiƫ en doen tans skryf- en vertaalwerk. Sy werk met Daaglikse Stilte omdat sy graag iets vir die Here wou doen. Haar voorlesings gaan al jare gereeld en op hoƫ standaard uit - dankie Olga!

Luister gerus daarna - om 'n oordenking te hoor is 'n heeltemal ander ervaring as om dit net te lees. Dis lekker om in die motor of die gym daarna te luister en is nuttig oral waar lees 'n probleem is. Ons voorlesings is beskikbaar op Facebook, WhatsApp en Telegram:

.