Leef Meer is ons nuwe reeks wat Januarie 2027 afskop.
Ons oordenkings beweeg elke paar dae deur temas wat geneem is uit een die volgende velde:
Hierdie reeks het 'n hele nuwe aanslag. Dis korter, eenvoudiger, oper uitgelê, makliker leesbaar. Nie klein prekies nie, en nie net gemik op volwasse Christene nie - bietjie meer alledaags, maar altyd met die uitnodiging om God in jou dag en lewe in te nooi.
Skryf in om Leef Meer daagliks per epos te ontvang: