Maak 'n gereelde bydrae deur 'n DEBIETORDER


Maak 'n gereelde bydrae deur 'n DEBIETORDER

Sonder bydraes en kursus-inskrywings kan ons geen bediening bedryf nie. Die Here sorg vir ons, maar doen dit hoofsaaklik deur gereelde maandelikse ondersteuners. Daarvoor is ons Hom (en ons ondersteuners) baie dankbaar! 

Om 'n debietorder te teken is 'n maklike en veilige manier om tot Padlangs by te dra, wat deur baie gevolg word. Aftrekkings word op jou instruksie onmiddelik gestaak. Die transaksie word deur 'n geregistreerde finansiële diensverskaffer behartig. Ons gebruik Netcash (vroeër bekend as Sage Pay) reeds jare.

LET WEL dat 'n debietorder uit 'n SA bankrekening moet afgaan. As jy uit die buiteland wil bydra, gaan asb. na die deel waar jy via jou kredietkaart 'n betaling kan maak (kliek hier).

Om 'n debietorder in te stel, sal jou slegs 'n minuut of twee neem:

KLIEK HIER OM 'N DEBIETORDER OP TE STEL

.