Maak 'n bydrae van enige plek of kaart via SNAPSCAN


Maak 'n bydrae van enige plek of kaart via SNAPSCAN

Enige-een kan SnapScan gebuik om bydraes te maak, ongeag jou bank, jou kaart of jou land.

1) As jy die Snapscan App op jou foon het: mik net met jou selfoon op die twee-dimensionele kode hieronder, tik die bedrag en jou PIN in en daar's hy - klaar betaal! Die betaling gaan af van die kredietkaart of debietkaart wat jy opgestel het.

2) As jy nie Snapscan het nie, of in 'n ander land woon: Kliek op hierdie "Snaplink":

https://pos.snapscan.io/qr/STB26C05

Nou kan jy kies of jy met 'n kaart wil betaal, deur jou kaartbesonderhede in te voeg, of 'n onmiddelike EFT te doen, wat jou deur jou eie bank se app sal neem.

Transaksies deur SnapScan is veilig. Jou kaartinfo word in gekodeerde vorm op jou selfoon geberg - niemand sien dit ooit nie. Alle Master en Visa kaarte sal werk. Baie dankie!

Kry vir jou SnapScan, Zapper of jou bank se eie QR Scanning App. Dis nuttig, veilig en vinnig - veral nuttig as jy nie jou kaarte by jou het nie!

.