Hoop vir elke dag


Hoop vir elke dag

Hoop vir elke dag

Hierdie sakpas-boekie (dit pas letterlik in jou hand, en is ideaal vir die handsak of aktetas) bevat 180 dagstukkies uit die Psalms, en is saamgevat uit ons vroeëre boek, Hou vas aan die Hoop. Die Psalms leen hulle absoluut tot oordenkings, omdat dit die hele lewe, in al sy emosies beskryf. Ek het nog altyd gesê die lg. boek was my beste nog. 

Hoop vir elke dag is beskikbaar teen die sakpas-prys van R59!

Ook beskikbaar in Engels as Hope for every day.

Beskikbaar by CUM Boeke of aanlyn: Afrikaans (kliek hier) of Engels (kliek hier) 

.