
Die Bybel leer die bestaan van engele uitdruklik in honderde verwysings. Engele is heilige, kragtige en intelligente wesens wat in God se diens staan. In hierdie kort kursus wil ons meer oor hulle leer en deur hulle teenwoordigheid bemoedig word. Ons sal spesifiek die Bybelse en Christelike leer oor engele bestudeer, met hier en daar verwysings na die apokriewe ter wille van interessantheid. Wat ons egter spesifiek sal vermy is die hedendaagse New Age of okkulte engele-kultusse wat populêr is, maar niks anders is nie as die vyand se namaaksel van God se heilige engele, wat geen eer vir hulleself aanvaar nie.
1. Eienskappe van engele
2. Soorte engele
3. Die taak van engele
4. Die ‘Engel van die Here’
5. Engele vandag
6. Ons benadering tot engele
Vir VOLLE inligting oor kursusbydraes en -reëls, kliek hier
Vir 'n oorsig oor AL ONS KURSUSSE, kliek hier
Om aan ons te skryf, kliek hier
Skryf vir hierdie kursus in op die hoofblad met die BLOU SKAKEL
Kyk ook gerus deur die eerste dele van Engele-notas deur op die grafika hieronder te kliek of laai dit af by die skakels heel onder aan hierdie bladsy.
Tags:
Antwoorde op hierdie bespreking is gesluit
© 2012 Created by Jimi le Roux.
Aangedryf deur
.