WIE IS EK?


WIE IS EK?

WIE IS EK? 100 Oordenkings

WIE IS EK? ("WIE") is ons reeks oordenkings wat die Bybel se beskrywing van wie ons is bespreek. Ons is immers wie die Here sĂȘ ons is! Hierdie reeks sien soos volg daar uit:

  • WIE behels 'n korter reeks van 100 oordenkings, wat sal loop van 23 Okt 2023 tot 29 Mrt 2024.
  • WIE sal ook korter oordenkings wees, eenvoudiger - maar nie minder waar en impakvol nie!
  • Ons sal begin by die Skepping ("Ek is 'n mens") en die aspekte van menswees en kind van God-wees deurwerk tot by die ewigheid ("Ek is 'n ewige siel").
  • Die hoofrubrieke waardeur ons sal werk is:
    • Skepping
    • Verlossing
    • Geestelike groei
    • Gemeenskap
    • Geestelike stryd
    • Gebed
    • Bediening
    • Beelde (vir gelowiges in die Bybel)
    • Ware self
    • Ewigheid

Geniet ons reeks oordenkings!

Om in skryf op ons oordenkings, kliek hier

Om die meeste van ons oordenkings te maak, kliek hier

.