Jimi  le Roux

spiritual coaching | life coaching

Geestelike vrae

 

Notas

Die meegaande skakels verwys na vrae wat ek die afgelope paar jaar geantwoord het.  Ek is nie 'n guru of 'n expert nie, maar 'n predikant kry dikwels sulke vrae.  In my geval, omdat dit per e-pos gedoen is, kon ek die wat belangriker is of meer dikwels gevra word op ons webruimte stoor.  Dan hoef ek dit net een keer te antwoord en agterna mense net daarheen verwys.  As ek maar vroeër daaraan gedink het...  So het daar al 'n klompie antwoorde versamel en ek voeg nog gereeld by.  As ek na die eerstes kyk, sou ek dit dalk hier en daar anders bewoord het, maar wesenlik is dit maar steeds soos ek die sake sien.  Daaroor wil ek nog twee dinge sê:  (1) die antwoorde is dikwels nie "populêre" antwoorde nie.  Lees maar self en jy sal sien.  Ek kan nie daarvoor verskoning maak nie, want volgens my is dit nader aan die waarheid van God en sy Woord as baie van die populêre geloof wat ons vandag kry. En dan (2): ek groei steeds en bly oop vir oortuiging.  Die bg. is waar ek tans staan.  Ons kan nog steeds daaroor gesels - jy is welkom!

 

Temas

Bekering: Wat is bekering

Depressie

Dood: Is die dooies om ons

Dood: Wat gebeur as ek sterf

Doop

Ek gee altyd toe

Eindtye (1)

Eindtye (2)

Evolusie

Gebed: Bid in geloof of God se wil

Gebed: God antwoord nie my gebede

Geloof

Geloof: ek glo nie meer nie

Genesing: Moet ek my medisyne staak

Genesing: My ervaring van wonders

Genesing: Wil God nie almal genees nie

Genesing: Waarom genees God my nie?

Geslagsregister, Jesus se

"Gruwel van die verwoesting", Die

Halaal

Heilige Gees: Die Heilige Gees en vuur

Hel

Hubbly, piercings e.a. jeugvrae

Kersfees (1) - Is Jesus op die 25ste Des gebore?

Kersfees (2) - Moet ons Kersfees vier, is dit nie heidens nie?

Kersfees (3) - Hoe moet ek Kersfees vier?

Kinders: Is ek te genadig

Kontemplasie

Kruis: is Jesus Vrydag of Woensdag gekruisig

Leiding

Lydenstyd (Lent)

Maak jou huis skoon

Mans en vroue: hoofde en helpers...?

Ouijabord, Die

OT en NT: Het God verander in die NT?

OT en NT: Hoe kom die OT en NT ooreen

OT en NT: Hoe om die OT te verstaan

OT en NT: Die wrede OT

Paashaas

Sabbat en Sondag

Secret, The

Seks voor die huwelik (1)

Seks voor die huwelik (2)

Shack, The

Sondag iets by die kerk verkoop

Tatoeëring

Tiendes

Tradisie

Two Babylons, The

Verassing

Versoening, die leer van die

Waarom, waarom het dit gebeur

Wyn: Mag ‘n Christen drink

 

© 2012   Created by Jimi le Roux.   Aangedryf deur .

Jimi le Roux-wapens  |  Report an Issue  |  Terms of Service