Jimi  le Roux

spiritual coaching | life coaching

Jimi Verwysings...


Verwysings
Die volgende persone is my amptelike referente:

Richard Verreynne
Ds Verreynne is die moderator van die Christelike Gereformeerde Kerk in SA en ‘n vriend en kollega van baie jare.
E-pos: rmverreynne@telkomsa.net

Gary Kieswetter
Gary Kieswetter is ‘n bekende prediker in Suid-Afrika, asook my swaer, vriend en broer in die geloof van baie jare.
E-pos: gary@grootisutrou.co.za

Bill Price
Bill Price is ‘n bekende persoon in Suid-Afrika, in kerklike en besigheidskringe, ‘n pionier van coaching in SA en die stigter en hoof van die VIP Leadership and Coaching Academy.
E-pos: bill.price@me.com

Die volgende sal ook hopelik iets goed van my getuig!

  • Dr Johan Geyser (leier van Mosaïek Gemeente)
  • Dr Gys du Plessis (medikus en leier oor heelheid)
  • Prof Stefan Joubert (skrywer, akademikus en geestelike leier)
  • Prof Hennie Stander (skrywer, akademikus en geestelike leier)
  • DsTrevor Hudson (skrywer, prediker en geestelike leier)
  • Dr Willem Nicol (skrywer en kontemplatiewe leier)
  • Dr Koos van der Merwe (skrywer, leraar, sanger)

© 2012   Created by Jimi le Roux.   Aangedryf deur .

Jimi le Roux-wapens  |  Report an Issue  |  Terms of Service