Psalm-Terapie

Psalm-Terapie

Meer inligting oor ons kort reeks, Psalm-Terapie. Ons bespreek kortliks en prakties die gebruik van die Psalms vir persoonlike heling. 

Lees verder
Laat u ryk kom

Laat u ryk kom

Meer inligting oor ons kursus, LAAT U RYK KOM, wat gaan oor 'n lewe in God se koninkryk. 16 dele.

Lees verder
Leef Dieper

Leef Dieper

Meer inligting oor ons kort kursus, Leef Dieper, in agt dele. Ons fokus op geestelike diepte.

Lees verder
Staan sterk

Staan sterk

Meer inligting oor ons kursus, STAAN STERK, 'n kort kragtige kursus oor die wapenrusting van God. 9 weke.

Lees verder
Wie HY sê

Wie HY sê

Meer inligting oor ons kursus, WIE HY Sê, oor wie die Here sê ons is, want DIT is wie ons werklik is! 25 weke.

Lees verder
Psalm 23

Psalm 23

Meer inligting oor ons kursus, PSALM 23, waarin ons oor 15 weke deur die mooiste psalm werk!

Lees verder
Openbaring - 'n ope boek

Openbaring - 'n ope boek

Meer inligting oor ons kursus, OPENBARING - 'N OPE BOEK. Verstaan die laaste boek van die Bybel! 21 weke.

Lees verder
Morele Kompas

Morele Kompas

Meer inligting oor ons kursus, MORELE KOMPAS, waarin ons deur die Tien Gebooie werk en kyk wat dit vir ons vandag beteken. 15 weke.

Lees verder
Engel-Notas

Engel-Notas

Meer inligting oor ons kort kursus, ENGEL-NOTAS, waarin ons bespreek wat die Bybel ons oor die hemelwesens leer. 6 dele.

Lees verder
Groen Geestelik

Groen Geestelik

Meer inligting oor ons kursus, GROEN GEESTELIK, wat gaan oor Christene se verhouding en verpligting teenoor die aarde. 10 weke. 

Lees verder
In die Tempel

In die Tempel

Meer inligting oor ons kursus, IN DIE TEMPEL, waarin ons oor 18 weke kyk na die betekenisse van Israel se heiligdomme en tempels vir ons. Wat beteken elke item?

Lees verder
Sonde en Sin

Sonde en Sin

Meer inligting oor ons kursus, SONDE EN SIN, 'n kursus oor wat sonde is en hoe ons dit moet hanteer. Ons fokus op die sg. "doodsondes." 20 weke.

Lees verder
.