Sonde en Sin

Sonde en Sin

Meer inligting oor ons kursus, SONDE EN SIN, 'n kursus oor wat sonde is en hoe ons dit moet hanteer. Ons fokus op die sg. "doodsondes." 20 weke.

Lees verder
XYZ-Generasie

XYZ-Generasie

Meer inligting oor ons kursus, XYZ-Generasie, oor 16 weke. Die kursus is gerig op Milleniërs en op almal wat in vandag se vinnig veranderende wêreld leef. 

Lees verder
Jesus Leefstyl

Jesus Leefstyl

Meer inligting oor ons kursus, JESUS LEEFSTYL, wat gaan oor die leefstyl van Bybelse tye en wat ons daarvan kan leer. 12 weke.

Lees verder
Geesplan

Geesplan

Meer inligting oor ons program, GEESPLAN, wat geestelike begeleiding behels. Ons kyk oor 12 weke na jou verhouding met God en onderskei waartoe Hy jou spesifiek roep. 

Lees verder
Die Tweede Helfte

Die Tweede Helfte

Meer inligting oor ons program, DIE TWEEDE HELFTE, coaching oor die latere seisoene van ons lewe.  

Lees verder
KIES Program

KIES Program

Meer inligting oor ons KIES-program, gestruktureerde lewensbegeleiding (life coaching) oor 4 modules. Praktiese, relevante, maar bekostigbare lewensbegeleiding.

Lees verder
Missionele Verhoudings

Missionele Verhoudings

Meer inligting oor ons kursus, MISSIONELE VERHOUDINGS, wat gaan oor ons lewe as getuies in die wêreld. Ons leer hoe om verhoudings aan te knoop waarin ons die Here aan ander kan demonstreer en bespreek, en leer ook 'n grafiese metode aan om die evangelie binne enkele pennestrepe te verduidelik. 20 weke.

Lees verder
Innerlike Heling

Innerlike Heling

Meer inligting oor ons kursus, INNERLIKE HELING. Hierdie kursus bied opleiding aan pastorale werkers, leke-beraders en luisteraars oor 18 weke, maar is nuttig vir almal wat agtergrond wil hê oor Christelike beraad of wat deur hulle eie kwessies wil werk. 18 weke.

Lees verder
Leef Vrugbaar

Leef Vrugbaar

Meer inligting oor ons kursus, LEEF VRUGBAAR, waarin ons deur die vrug van die Gees werk. Ons bestudeer die "nege vrug" van Gal. 5:22, maar ook vele van die ander geestelike vrug wat die Nuwe Testament noem. 24 weke.

Lees verder
Naam bo alle name

Naam bo alle name

Meer inligting oor ons kursus, NAAM BO ALLE NAME, waarin ons deur die Name van die Here werk. Elke Naam vertel vir ons iets van Hom. 28 dele.

Lees verder
Die Gelykenisse van Jesus

Die Gelykenisse van Jesus

Meer inligting oor ons kursus, GELYKENISSE VAN JESUS, oor 24 weke. Ons werk deur al die gelykenisse en leer daaruit hoe die koninkryk van God werk.

Lees verder
Liturgie vir die lewe

Liturgie vir die lewe

Meer inligting oor ons kursus, LITURGIE VIR DIE LEWE, 'n unieke manier om deur jou dag te bid. Gebaseer op die 7 gebedsure.

Lees verder
.